Ons was tans by die baba expo in Kyalami.🙏🏻 Dit is waar ek op die bra's afgekom het.🙌🏻 Die vrouens wat daar geadverteer het die dag was vriendelik en het my so mooi gehelp.💕 Ek dra 'n 38 DD en ja my borste nog groter geword. So ek was opsoek na' n groot en gemaklike bra. Die bra is sooooo sag, dis pragtig en baie gemaklik. Dit het bree bande wat help vir swaartekrag😅😜 . Asook breed agter waar jy die bra vas maak, so dit steek daardie vetjies weg agter op die rug. 😘 Vir borsvoeding is dit idiaal! 👌🏻 Dit klip maklik los en weer vas. Die kwaliteit is uitsteekend.🤗😱👌🏻🙌🏻 Ek dank julle vir die ongelooflike lekker en gemaklike, sag bra's. Ek gaan nog 'n bestelling plaas. 😍 Ja dit is duur, maar sjoh absoluut die moeite werd!! 👌🏻🙌🏻 Baie baie dankie, julle word waardeer💞💕🙏🏻